Μορφή αναζήτησης

Hosea 1:3

3Hosea het toe gegaan en hy het met Gomer getrou. Gomer was die dogter van Diblajim.

Gomer het swanger geword en sy het ’n seun gekry vir Hosea.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index