Μορφή αναζήτησης

Numeri 19:16

16“Wanneer enige persoon buite in die veld aan die dooie liggaam raak van iemand wat in ’n oorlog gesterf het of hy raak aan iemand anders wat dood is of aan ’n dooie mens se bene of aan ’n graf, dan sal hy sewe dae lank onrein wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index